Ons leer van vrugte | Fruits in Afrikaans
Автор: Vlerkies, Pootjies & Pret
Загружено: 2025-04-19
Просмотров: 5157
Ons leer van vrugte | Fruits in Afrikaans
Welkom by Vlerkies, Pootjies & Pret! In vandag se video leer ons alles oor vrugte – van appels tot piesangs en alles tussenin! 🐝🌈
🎶 Kyk mooi, en leer die name van vrugte in Afrikaans.
Hierdie video is perfek vir peuters, kleuters en beginners wat hul woordeskat wil uitbrei.
👉 Moenie vergeet om in te teken vir meer Afrikaanse opvoedkundige pret!
Sound from Zapsplat.com
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: