Wêreldwys | Israel is reg om weer te begin leef | Ep. 69
Автор: Maroela Media
Загружено: 2025-10-29
Просмотров: 2741
In hierdie week se Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Ilse Strauss vanuit Jerusalem oor die emosionele herstel en spanning in Israel die afgelope weke ná twee jaar se trauma en onsekerheid.
Ná maande van vrees en verlies is daar weer ʼn gevoel van lewe en hoop – ʼn gedeelde euforie met die terugkeer van die laaste gyselaars en soldate. Tog bly die letsel van 7 Oktober 2023 terselfdertyd diep én vlak in die land se psige gegraveer.
00:00 Vanuit Pretoria en Jerusalem
01:05 Twee jaar lank se wag
04:28 7 Oktober 2023 vergete
10:51 Dubbele standaarde en verantwoordbaarheid
21:17 ’n Tweestaatoplossing in praktyk
32:47 Die media en vergete stories
35:05 ’n Nuwe, nuwe normaal
39:00 Skeefgetrekte dodetal
43:07 Boodskap vir die toekoms
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: