Vader (Koor weergawe) - N I C O
Автор: Nico Nelissen
Загружено: 2025-11-11
Просмотров: 225
Album: Lament
Year: 2025
Lyrics:
Vader, 'n stem herhaal in my oor
Verdoof U hemelse koor
Die stem belowe dat die skip nooit sal sink
Maar eintlik laat hy my verdrink
Vader, U ken sy naam
Lig en donker hoort nie saam
Dis waarvandaan hy kom
U het hom reeds verslaan
Vader U is my lig en my heil
Die een by wie ek skuil
Verlos my van die bose
en al die rooi doring rose
Vader U is my lig en my heil
Die een by wie ek skuil
Verlos my van die bose
en al die rooi doring rose
U ken my naam
Alles in my en wanneer ek opstaan
Lei my op die pad
van vryheid
U ken my waan
Waarheen ek gaan
Bid ek dit
In u groot en Heilige naam
Vader U is my lig en my heil
Die een by wie ek skuil
Verlos my van die bose
en al die rooi doring rose
Vader U is my lig en my heil
Die een by wie ek skuil
Verlos my van die bose
en al die rooi doring rose
Writers: Nico Nelissen
Luister hier: / nicomusiek
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: