001 - Temperamente, Emosionele Intelligensie en Ouerskap
Автор: Lynette Beer - Unleash Your Potential
Загружено: 2025-03-26
Просмотров: 5715
Ouerskap is nie altyd maklik nie, maar deur jou kind se temperament en emosionele intelligensie te verstaan, kan jy hulle beter ondersteun en help om sterk, selfversekerde individue te word.
In hierdie webinar gaan ons gesels oor:
Hoe temperament jou kind se gedrag beïnvloed.
Praktiese wenke om emosionele intelligensie tuis te ontwikkel.
Hoe jy jou kind kan help om hul emosies gesond te hanteer.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: