Skimmelkrans se suiwelboer praat oor koeitjies en kalfies
Автор: Group Editors
Загружено: 2025-11-06
Просмотров: 661
Net buite George, reg langs die Heroldsbaai-afrit, is die spogplaas, Skimmelkrans Boerdery, 'n suiwelplaas wat al vir meer as 100 jaar en drie generasies deur die Kuylers besit en bedryf word. Skimmelkrans, wat uitsluitlik aan Nestlé melk lewer, is ook dié internasionale reus se vlagskipprojek in Suid-Afrika wanneer dit kom by hul strewe na zero koolstofemissies. Group Editors het met die spitsvondige Hoof Uitvoerende Beampte van Skimmelkrans, en derde generasie boer, George Kuyler oor koeitjies en kalfies gaan gesels.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: