KSM Erediens | 20 Jul. I Psalm 42: Oefen jou reg uit om op God te hoop (Neels Marais)
Автор: Kerksondermure
Загружено: 2025-07-19
Просмотров: 6455
Almal van ons ken daai gevoel van moedeloosheid wat van tyd tot tyd neervel. Soms word ons oorweldig en ander kere het ons gewoon net nie die lus of krag vir alles wat ons moet doen nie. In Psalm 42 word hierdie emosies aangespreek en ons word opnuut herinner dat God ons sal help en dat ons die reg het om ons hoop in Hom te plaas.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God | Die toring van Babel
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: