Jonkershoek Hiking Trail // Waterfall Trail
Автор: Sonique Esterhuizen
Загружено: 2019-12-18
Просмотров: 3487
Ek en 'n paar van my vriende het die Jonkershoek Waterval staproete gaan doen. Ons het 10:20 AM begin stap en 10:40 AM by die Eerste waterval aangekom. Daar het ons vir 'n tydjie gesit en toe weer 11:40 AM by die Tweede Waterval aangekom.
Om by die boonste poel uit te kom was nie malik nie en sal ek dit nie aanraai vir enige iemand met hoogtevrees nie.
Location : Jonkershoek Nature Reserve
Instagram : @sonique_esterhuizen
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: