Antoinette Pienaar op Theefontein video 70
Автор: Bruis - Afrikaanse tydskrif
Загружено: 2025-10-11
Просмотров: 1055
HIERDIE TYD VAN DIE JAAR VANG ALMAL ‘N “DIP”
Sy voel soos ‘n roos wat luise het – nie seker of die winter al verby is en plek gemaak het vir die lente nie, sê Antoinette Pienaar. Sy is tussen terugsit en wegspring. Maar sy het ‘n teenvoeter gekry vir die “dip” waarin almal hulself hierdie tyd van die jaar bevind.
Ons plaas elke Sondag ‘n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook- en Instagram-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za, en YouTube-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif.
Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za.
Geniet die video!
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: