KAMGAB ORANJE RIVIER OKT23 V1
Автор: Neels Borstlap
Загружено: 2024-08-27
Просмотров: 215
Die Kamgab mond in die Oranje rivier is geleë stroomaf van dorpie Goodhouse langs die Oranjerivier en is 'n asemrowende rit om te ry met jou 4x4. Hier moet jy maar jou ry ken tussen al die klippe deur. Dit is my 2de besoek daar en ek sal graag weer 'n draai daar wil gaan maak. Dit is geleë op die Namakwa Echo 4x4 roete en dit is een van die min plekke in RSA waar jy kan gaan ry op die paaie sonder teer en mens........
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: