Wanneer 'n stad ontlas
Автор: Die Burger
Загружено: 2015-07-02
Просмотров: 1236
Ons volg 'n span vullisverwyderaars wat vanaf die depot in Woodstock hul ronde in Seepunt doen en daarna die vullis na die oorgangstasie in Athlone neem. Van Athlone word die stad Kaapstad se vullis per trein na Vissershok geneem. Die laaste halte.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: