Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Straatligkinders - Kan ek met jou dans

Автор: Straatligkinders

Загружено: 2020-04-22

Просмотров: 42804

Описание:

Kan ek met jou dans is geskryf in 2006 en is liedjie nommer 6 op die Album Bloeisels.
Baie dankie aan Loufi, Louis Janse van Renburg en aan almal wat 'n video ingestuur het.



SING HIER SAAM 👇🏻
Kan ek met jou dans
Bloeisels
2006

Kan ekke met jou dans?
Kan ekke met jou draai?
Ek wil in jou arms in die rondte swaai

Kan ekke met jou vlieg?
Kan ekke met jou sweef?
Ek wil met Jou in my lewe leef
(Lewe Leef)

Ek maak foute nou
Ek maak foute nou
Ek maak foute nou
Maar ek bly lief vir jou

Die bruidegom is al gereed
Die bruid sukkel met haar eed
Die huwelik gaan steeds begin
Die dansbaan word geopen deur jou
Deur jou
Die dansbaan word geopen deur jou
Deur jou

Hier's ek nou weer alweer
En ek klop aan jou deur
Jy maak oop jou hart
En ek kruip daarin

Want

Ek is lief vir jou
En ek is hier vir jou
En ekke dans met jou
Want ek behoort aan Jou

Kan ekke met jou dans?
Kan ekke met jou draai?
Ek wil in jou arms in die rondte swaai?
Kan ekke met jou vlieg?
Kan ekke met jou sweef?
Ek wil met Jou in my lewe leef

Ek maak foute nou
Ek maak foute nou
Ek maak foute nou
Maar ek bly lief vir jou

Hier's ek nou weer alweer
En ek klop aan jou deur
Jy maak oop jou hart
En ek kruip daarin

Want

Ek is lief vir jou
En ek is hier vir jou
En ekke dans met jou
Want ek behoort aan Jou

Vergewe my
Vergewe my
Vergewe my
Vergewe my


#kanekmetjoudans #straatligkinders #bloeisels

Straatligkinders - Kan ek met jou dans

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Straatligkinders - Kan ek met jou dans feat. Almarie du Preez

Straatligkinders - Kan ek met jou dans feat. Almarie du Preez

Джем – Straatligkinders - Kan ek met jou dans

Джем – Straatligkinders - Kan ek met jou dans

Zbrodnia 200 metrów od szkoły. 12-latka zabiła 11-letnią uczennicę w Jeleniej Górze.

Zbrodnia 200 metrów od szkoły. 12-latka zabiła 11-letnią uczennicę w Jeleniej Górze.

STRAATLIGKINDERS - Duiwel Dans (Official Music Video)

STRAATLIGKINDERS - Duiwel Dans (Official Music Video)

Top 50 Christmas Songs of All Time 🎄 Best Christmas Music Playlist

Top 50 Christmas Songs of All Time 🎄 Best Christmas Music Playlist

Elandré - Vuur Op Die Water

Elandré - Vuur Op Die Water

Skillet - Comatose (Lyrics)

Skillet - Comatose (Lyrics)

DIS KAK, MAARIT NAAI

DIS KAK, MAARIT NAAI

Straatligkinders - Asem (feat. One Revolution Brass Band)

Straatligkinders - Asem (feat. One Revolution Brass Band)

Krismis in Kampala

Krismis in Kampala

Straatligkinders - Kom Saam

Straatligkinders - Kom Saam

Dans Dans Lisa - My eks(kuus)

Dans Dans Lisa - My eks(kuus)

STRAATLIGKINDERS - DIE BESKERMER

STRAATLIGKINDERS - DIE BESKERMER

Hey Hey Hey

Hey Hey Hey

STRAATLIGKINDERS - Voete Van Klei

STRAATLIGKINDERS - Voete Van Klei

Zaan Sonnekus - Monitor

Zaan Sonnekus - Monitor

Tasché - Vier Seisoene Kind (Live at SOLID Studios Cape Town / 2020) ft. Francois Van Coke

Tasché - Vier Seisoene Kind (Live at SOLID Studios Cape Town / 2020) ft. Francois Van Coke

STRAATLIGKINDERS - Storms

STRAATLIGKINDERS - Storms

Golflengte Verkeerdom

Golflengte Verkeerdom

Straatligkinders - Die Avontuur Van 'n Hartbreek

Straatligkinders - Die Avontuur Van 'n Hartbreek

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]