Bespaar tot 50% op Wolhanteringskoste - SMWB
Автор: Braam Coetzee
Загружено: 2025-02-11
Просмотров: 39
Bespaar tot 50% op Wolhanteringskoste - SMWB
Die bes bewaarde geheim van Wolbemarking.
Segard Masurel - Hoe om geld te bespaar op wolbemarking.
Segard Masurel is die enigste wolmakelaar met n kommissie struktuur wat die produsent vergoed vir kwaliteit wol.
Ons unieke kommissiestruktuur met 'n vasgestelde maksimum prys bied 'n groot voordeel vir produsente wat hoëwaarde skeersels lewer.
Geen baalhanteringsfooie word gehef nie.
Segard Masurel Wolmakelaars bied persoonlike diens teen die mees mededingende bemarkingskoste vir wolboere in Suid-Afrika.
Voordele:
Vergoed produsent vir kwaliteit wol dmv die kommissie struktuur
Geen baalhanteringsfooie nie.
Persoonlike kommunikasie met kliente
Weeklikse markverslae en neigings in wolmark
Direkte verkope
Wolkontrakte
Wolveilings
Skeerdienste
Toegang tot die Abelusi handelsmerk
Ondersteun herlewings landbou
Lekker mense
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: