Ons Eerste VW Vanlife dagtrip uit Strand toe in die Wes-Kaap
Автор: Tas op Wiele
Загружено: 2025-12-07
Просмотров: 344
Na lang weke se afwesigheid is ons terug met 'n bang!! Die kombi loop, Ek en Michelle is omtrent vanlife amper daar!! Fiela is net lus vir beach toe gaan en samit die anner wooofies rond baljaar. Ons doen besigheid, kamp uit in ons ou VW Kombi Microbus en geniet die somer vibes!!! Ons beplan vele meer nou soos die Kombi alhoe meer road ready raak. Volg ons vir nog vele meer Kopmbi kaskanadis wat oppad is.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: