dK | Pop-Up |
Автор: Pop-Up Kerk
Загружено: 2025-10-21
Просмотров: 287
🌵 Verlore in die Woestyn
Daar kom tye wanneer jy voel jy’s leeg, moeg, en verlore — soos Elia onder die bos of Hagar in die hitte van Berseba.
Maar juis daar, waar hoop opdroog, kom God nader.
Hy hoor, Hy versorg, Hy maak oë oop om weer die fontein van lewe te sien.
Dis die wonder van ’n God wat in jou woestyn fluister:
“Staan op en eet, anders sal die pad te lank word.”
💭 Selfs wanneer jy verlore voel… kan jy verlore raak in verwondering.
Indien jy graag 'n bydrae wil maak tot die bediening, click op die volgende link: https://pay.yoco.com/die-Kerk-Menlyn-...
#Oordenking #Verlore #Verwondering #Woestyn #Elia #Hagar #GodHoor #Geloof #PopUpKerk #GodIsNab
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: