RSG Bekbasaar: Land en Sand Ryk van Niekerk
Автор: RSG 100 - 104 FM
Загружено: 2025-12-15
Просмотров: 375
Elke weeksmiddag hoor jy hom skerp vrae vra op RSG Geldsake. Ryk van Niekerk is onlangs bekroon met die Sanlam Sakejoernalis van die jaar-toekenning.
Ryk het Land en sand met Pieter Steyn gesels oor die liefdesverhale wat hy onder 'n skuilnaam vir vrouetydskrifte geskryf het, van die groot bedrogspulle wat hy oopgevlek het, en oor sy pa, die oudminister van Landboud, Kraai van Niekerk.
Hierdie klankopname is die eiendom van RSG en SABC Radio. Dit is slegs vir persoonlike gebruik en kan nie op enige ander platform uitgesaai of gedeel word, sonder die skriftelike toestemming van die SABC nie. Die onregmatige gebruik, verspreiding en/of uitsending van hierdie opname, sal tot regstappe en vervolging lei.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: