SA MusiekWette 03 Die Verbruiker
Автор: AngelMusicProd
Загружено: 2024-03-08
Просмотров: 11
03 Die verbruiker. Hoekom het ek twee lisensies nodig?
Die verbruiker met 'n besigheid moet by Samro en Sampra 'n lisensie uitneem.
Hierdie reeks van 31 kort videos hanteer Musiekwette in Suid Afrika. Aagebied deur Chrissie Rossouw mede eienaar van Angel Music Studio Productions. Indien jy enige hulp verlang of iets nie mooi verstaan nie, is jy welkom om met Chrissie in verbinding te tree by 084 844 7177.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: