Ché - Vergeet
Автор: Ché Pierce
Загружено: 9 апр. 2021 г.
Просмотров: 170 060 просмотров
Official Music video for "Vergeet" by Ché.
Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/Vergeet
Follow Ché op Social Media:
Facebook - / cheleenel
Instagram - / cheleenel
TIKTOK - https://vm.tiktok.com/ZSCexh7y/
Director/Editor/Colourist : Christian Wolf
Focus puller: JT Ferreira
Lighting designer: Johan Ferreira
Danser: Gerhard van Rooyen
Actor: Calvin Reef
Make up: Mac by Lesedego
Hair & Nails: Bunique
Wardrobe: Kynaconsilli
Location: Monte de Dios
Lyrics:
Als wat jy doen om my onder te kry
Jy kan maar stop, want hy is hier by my
Jy kan probeer nog ‘n keer met my stry
Als tussen julle is lankal verby
Hy is nou hier en net hier gaan hy bly
Hy was dalk daai tyd gelukkig by jou
Hy’t nie van beter geweet nie tot nou
Dis nie dat ek sê jy was ‘n fout
Dis ook nie dat hy niks wil onthou
Hy is nou hier en dis waarvan hy hou
Vergeet vergeet vergeet nou van hom
Want jy weet jy weet jy weet hoekom
Gaan hom nie kan hê nie, niks wat jy kan sê nie
Dis beter om hom net te laat gaan
Beweeg aan
Vergeet vergeet vergeet nou van hom
Want jy weet jy weet jy weet hoekom
Gaan hom nie kan hê nie, niks wat jy kan sê nie
Dis beter om hom net te laat gaan
Beweeg aan
Jy kan probeer en jou waarheid vertel
Jy kan maar weer al my vriende gaan bel
Jy kan maar probeer doen net wat jy wil
alles wat met jou gebeur is jou skuld
ek sal verkies dat jy net bietjie chill
Hy was dalk daai tyd gelukkig by jou
Hy’t nie van beter geweet nie tot nou
Dis nie dat ek sê jy was ‘n fout
Dis ook nie dat hy niks wil onthou
Hy is nou hier en dis waarvan hy hou
Vergeet vergeet vergeet nou van hom
Want jy weet jy weet jy weet hoekom
Gaan hom nie kan hê nie, niks wat jy kan sê nie
Dis beter om hom net te laat gaan
Beweeg aan
Vergeet vergeet vergeet nou van hom
Want jy weet jy weet jy weet hoekom
Gaan hom nie kan hê nie, niks wat jy kan sê nie
Dis beter om hom net te laat gaan
Beweeg aan
Vergeet vergeet vergeet nou van hom
Want jy weet jy weet jy weet nou hoekom
Gaan hom nie kan hê nie, niks wat jy kan sê nie
Dis beter om hom net te laat gaan
Vergeet vergeet
Jy weet jy weet
Gaan hom nie kan hê nie, niks wat jy kan sê nie
Dis beter om hom net te laat gaan
Beweeg aan
Vergeet vergeet vergeet nou van hom
Want jy weet jy weet jy weet nou hoekom
Gaan hom nie kan hê nie, niks wat jy kan sê nie
Dis beter om hom net te laat gaan
Music video by Ché performing Vergeet (Official Audio). (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/PDbZ3m
#Che #EkLikeHoeJyDans #Vergeet

Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: