Openbaring - Deel 5 - deur Ignatius le Roux
Автор: Kerugma Productions
Загружено: 2022-11-21
Просмотров: 109
Openbaring 1:12-15
12 Toe draai ek my om, om te sien watter stem met my gepraat het; en toe ek my omgedraai het, sien ek sewe goue kandelaars,
13 en tussen die sewe kandelaars Een soos die Seun van die mens met ’n kleed aan wat tot op die voete hang, en gegord om die bors met ’n goue gordel.
14 Sy hoof en hare was wit soos wit wol, soos sneeu, en sy oë soos ’n vuurvlam,
15 en sy voete soos blink koper wat gloei soos in ’n oond, en sy stem soos die stem van baie waters.
Hierdie DVD is vervaardig deur Kerugma Produksies, ‘n geloofsonderneming wat daarna streef om die evangelie van Jesus Christus deur middel van hoë gehalte media produkte te versprei. Vir meer inligting besoek gerus www.kerugma.org
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: