Bielies Van Die Boerejol & Lisa Bornman - EPISODE 2 van 2
Автор: BUC - Bornman Universal Creations
Загружено: 2024-08-23
Просмотров: 403
BIELIES VAN DIE BOEREJOL. Episode 2 van 2.
Vir julle luistergenot episode 2 van ‘n onderhoud met Deon Van Der Merwe op Radio Pretoria waar ons geskiedenis gesels van Ricardo Bornman se jonger dae tot later jare. Heerlike luister musiek wat jou sommer laat voel jy die dans skoentjies wil aantrek, met ‘n staaltjie rondom elke nommertjie.
Hierdie geleentheid het ons van die twee verliefdes gesels, Ricardo en sy vrou Nora, ook waar hulle saam musiek gekomponeer het. Dan twee nommertjies van Deon se huldeblyk CD af, uitmuntend voorgedra met die tegniek soos Ricardo gespeel het op sy tyd.
Daar is ‘n opgewondenheid in die wete dat Ricardo Bornman se musiek nog voortleef 24 jaar na sy afsterwe en dat daar mense is wat tot vandag nog kontak maak met my verband sekere nommertjies, maar ook net om ‘n kompliment oor te dra hoe hulle die musiek geniet.
Dankbaar vir julle ondersteuning en vriendelike groete.
Lisa
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: