Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Gebed in die Stryd Ps 3 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Автор: Woorde uit sy Woning

Загружено: 2021-11-30

Просмотров: 1142

Описание:

Ps 3 begin dan midde-in die stryd. Ps 3 begin met die praktiese verskriklike situasie waarin die gelowige hom hier op aarde in kan bevind. Volg die Psalm Bybelstudiereeks, aangebied deur ds Gustav Opperman Woensdae op Woorde uit sy Woning.

Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word.

Gebed in die Stryd Ps 3 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

As jou bed brand! Ps 4 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies @WoordeuitsyWoning

As jou bed brand! Ps 4 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies @WoordeuitsyWoning

Открытие Варбурга: 4 переключателя, которые мешают раку расти | Здоровье с Доктором

Открытие Варбурга: 4 переключателя, которые мешают раку расти | Здоровье с Доктором

40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand 17:22-44 Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning

40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand 17:22-44 Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning

Lof en Luister! Ps 81 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Lof en Luister! Ps 81 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Gebed onder aanvegtinge Ps 5 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Gebed onder aanvegtinge Ps 5 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Bybelstudie S1 E1: Let op: Die Here is getrou

Bybelstudie S1 E1: Let op: Die Here is getrou

Vroue Bybelstudie - Die gebed van Jabes:

Vroue Bybelstudie - Die gebed van Jabes: "Vergroot my grondgebied"

KSM Bybelstudie I 1 Des. I Maleagi 1&2 I Deel 1

KSM Bybelstudie I 1 Des. I Maleagi 1&2 I Deel 1

Net Lof! Ps 150 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Net Lof! Ps 150 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Met liefde uit die hemel (Ds Ivor Jefferies)

Met liefde uit die hemel (Ds Ivor Jefferies)

God help my deur elke krisis (Riekert Botha)

God help my deur elke krisis (Riekert Botha)

Is jy die boom by die stroom? Ps 1 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Is jy die boom by die stroom? Ps 1 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Vroue Bybelstudie - Rut

Vroue Bybelstudie - Rut

Dr. Pieter Heystek - Jesus se geboorte... eenmalig anders! (Die onmoontlike word 'n werklikheid.)

Dr. Pieter Heystek - Jesus se geboorte... eenmalig anders! (Die onmoontlike word 'n werklikheid.)

Die Storie van ’n Seuntjie - Johnny Louw - 18 April 2025

Die Storie van ’n Seuntjie - Johnny Louw - 18 April 2025

114) Lof en Luister! (Volledige Erediens: Ps 81) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

114) Lof en Luister! (Volledige Erediens: Ps 81) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning

112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning

Regardt van Den Bergh se Getuienis

Regardt van Den Bergh se Getuienis

Ek is nie seker Jesus is genoeg nie - Riekert Botha

Ek is nie seker Jesus is genoeg nie - Riekert Botha

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: infodtube@gmail.com