Wonderwerk genesing | Man gered na 2.5 ton trekker op hom val
Автор: Radio Tygerberg
Загружено: 2024-10-02
Просмотров: 675
Wonderwerk genesing | ‘n Jaar gelede was Marnus Coetzee (46), eiendomswaardeerder van die Paarl onder 'n 2.5 ton trekker vasgepen. Hy vertel: “Ek het geweet ek gaan nie my vrou en kinders weer kan sien nie … ek was oortuig dis my einde.” God het egter wonderbaarlik ingegryp. Hy het sy storie van hoop vir Benescke Janse van Rensburg vertel van Die Real Brekfis-span (06:00-09:00). Skakel in en luister meer stories van hoop op Radio Tygerberg 104FM.
Benescke Janse van Rensburg
#motivation #inspiration #motivering #inspirasie #storiesvanhoop #getuienisvangodsekrag #wonderwerkegebeursteeds #radiotygerberg104fm
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: