Mosterd Saad Geloof. Om die berge in my lewe te hanteer.
Автор: Kobus Moller
Загружено: 2023-10-07
Просмотров: 77
"Die lewe is nie maanskyn en rose nie." Ons ken elkeen hierdie stelling. Het jy al ooit gevoel jou emosionele pyn kan jy fisies voel? Hoe hanteer ek die berge in my lewe?
Ek maak die stelling dat die Bybel, as Woord van God, vir ons antwoorde gee vir alle probleme wat die mens ervaar. (Ek praat natuurlik nie hier van kultuur probleme, soos 'pot holes' nie) Ek bedoel dit is werklik prakties moontlik om Bybelse beginsels te gebruik wanneer jou omstandighede jou oorweldig. Hierdie is vir jou bedoel wanneer jy weet jou probleem is te groot slegs vir 'n "bybelversie en gebedjie'.
Ek vertrou dat jy hierdie video biddend sal deurkyk, en dat jy, saam met my sal leer om jou volle vertroue op Jesus te plaas. Hy gee werklik om vir ons elke situasie.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: