Hoe antwoord ek 'n begripstoets?
Автор: Studiemetodes - Effective Study Methods
Загружено: 2022-07-29
Просмотров: 3252
Weet jy hoe om 'n begripstoets te antwoord? Verloor jy punte met begripstoetse?
SUBSCRIBE ASSEBLIEF AAN 0NS KANAAL SODAT ONS ELKE WEEK VIR JOU STUDIEWENKE KAN BRING.
Die LVLA metode is 'n maklike manier om begripstoetse te antwoord:
L = Lees deur die stuk
V = Lees deur die vrae
L = Lees weer deur die stuk
A = Antwoord die vrae
As jy wil goed doen in begripstoetse is dit belangrik dat jy lees en gereeld vraestelle oefen.
Het jy hulp nodig met studiemetodes, of sukkel jy om gemotiveerd te bly vir jou skoolwerk?
Ons kan help. Ons bied studiemetodes werkswinkels en life coaching aan om jou te help om beter te presteer. Kontak ons by [email protected] of besoek ons website by www.studiemetodes.co.za
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: