Christia Visser - Sal Jy Optel? (Official Music Video) ft. Armand Aucamp
Автор: Christia Visser
Загружено: 2025-05-08
Просмотров: 380374
Official Music Video for "Sal Jy Optel" by Christia Visser ft. Armand Aucamp. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/SalJyOptel
Follow Christia Visser op Social Media:
Facebook - / christiavisser.actress
Instagram - / christia_visser
Select Musiek Webiste - https://selectmusiek.co.za/christia-v...
Music Video Production: Gerduan Kemp Productions
Director/DOP/Editor: Gerduan Kemp
Assistant: Emil Paul
Hier gaan ons weer
Ek wou skree
Dis wat jy altyd doen
Beledig soos jy altyd doen
Nee, ek wil net sê
Ek is moeg
Ek weet, ek het gehoor
Wanneer het ek jou verloor?
Ek hou aan met praat want jy praat nooit met my nie
Niks wat ek kan sê gaan nog ‘n fight vermy nie
As jy my nog hoor
Ek kan nie langer bly nie
Langer bly nie
Maar sal jy vanaand optel
As ek jou dronk bel?
My hart is op die lyn
My hart is op die lyn
Sal jy vanaand optel
As ek jou dronk bel?
My hart is op die lyn
My hart is op die lyn
Hier is ons nou
Hierdie oomblik is gemaak vir jou
Jy wat aan jou kroon vas klou
Hoor voor jy loop
Sal jy al ons woorde teen tyd meet?
Jy’t al klaar weer als vergeet/ontleed
Ek weet ons baklei
Maar jy baklei nie vir my nie
Niks wat ek kan sê gaan jou oortuig om te bly nie
Dan kan jy my nie kwalik neem dat ek nou ry nie
Moenie ry nie
Ek kan nie bly nie
Maar sal jy vanaand optel
As ek jou dronk bel?
My hart is op die lyn
My hart is op die lyn
Sal jy vanaand optel
As ek jou dronk bel?
My hart is op die lyn
My hart is op die lyn
Maar sal jy vanaand?
My hart is op die lyn
Maar sal jy vanaand?
My hart is op die lyn
Maar sal jy vanaand?
My hart is op die lyn
Maar sal jy vanaand?
My hart is op die lyn
Sein flikker flou
Hoor jy?
Hou gou aan
Ek’s nou by jou
Laat die stilte aan die kabels kou
Music video by Christia Visser ft. Armand Aucamp performing Sal Jy Optel (Official Music Video). (C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
#ChristiaVisser #ArmandAucamp #SalJyOptel
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: