TV Program - Skud Jou Hitte - Ouderdoos
Автор: Steven Sterling
Загружено: 2022-11-11
Просмотров: 791
Welkom by SKUD JOU HITTE (voorheen Boerie Boeties ) Die NUWE celeb brandbek show in Afrikaans. Celebs vs Chillies.
Episode - Ouderdoos
Kry ons op alle sosiale media vir meer agter die skerms, souse en alles wat brandbek lekker is.
As deel van Maverix Music is Ouderdoos die rock in Afrikaans wat oud en jonk saambring. Hoof sangers Erik Pieterse en Illona Grobler vat die challenge aan.
Volg Ouderdoos op @Ouderdoos en beleef en herleef nostalgie van ou Afrikaans en nuwe klanke
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: