OPPI SWART BANK met Jennifer Zamudio (28 Oktober 2019)
Автор: Jennifer Zamudio
Загружено: 2019-10-28
Просмотров: 578
Wenner van die Musiekvideo ter waarde van R50 000, te danke aan jou "Like & Share"! Vetpret met Boeresport in Meyerton! Lekker was inderdaad nog nooit sleg gewees vir 'n mens nie!
Maak jou DONASIE vir die TEKKIE TAX /JAMblik PROJEK hier:
1. https://jenniferzamudio.co.za/product...
2. http://tekkietax.org/product/jamblik-...
Kry my CD's nou aanlyn by :
https://jenniferzamudio.co.za/tags/mu...
Kyk elke Maandag om 16:00 saam na OPPI SWART BANK - ek vertel weekliks van waar ek opgetree het en waar ek nog gaan optree PLUS allerhande interessanthede tussenin....dit wat jy reeds weet of miskien glad nie geweet het nie.
#oppiswartbank #jenniferzamudio #maakditnetlekker
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: