Planne van voorspoed en 'n (blink) toekoms (Jeremia
Автор: Ds. Frik Heymans
Загружено: 2025-11-09
Просмотров: 13
Jeremia 29:11 is die Here se belofte van voorspoed en 'n suksesvolle, gelukkige toekoms - maar dit was Jeremia se briefboodskap aan die Israeliete wat toe reeds as slawe weggevoer was na Babilon. En hulle moes 70 jaar wag voordat dit sou realiseer! Met die Here se daaropvolgende verlossing van Israel - en vir die hele wêreld - deur Jesus se kruisdood en opstanding, kan ons ook verseker wees in moeilike tye dat die Here sal sorg dat ons weer by voorspoed en 'n gelukkige toekoms sal uitkom.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: