Die Stem van die Aartsengel
Автор: Fatherheart Church / Vaderhart Kerk
Загружено: 2025-11-30
Просмотров: 13
‘Broers, ons wil nie hê dat julle onkundig moet wees oor diegene wat ontslaap het nie, sodat julle nie treur soos die ander mense wat nie hoop het nie. Want as ons glo dat Jesus gesterf het en opgestaan het – God sal ook so diegene wat gesterf het, deur Jesus met Hom saamneem. Want dit sê ons vir julle deur die woord van die Here: Ons wat lewe en oorgebly het tot die koms van die Here, sal beslis nie diegene wat gesterf het, voor wees nie. Want die Here self sal met 'n luide bevel, met die stem van 'n aartsengel, en met 'n trompetgeskal van God, uit die hemel afkom, en diegene wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. Daarna sal ons wat lewe en oorgebly het, saam met hulle in die wolke opgeneem word om die Here in die lug te ontmoet. En so sal ons altyd by die Here wees. Troos/ Bemoedig (Comfort/ Exhort Para-kaleo) mekaar dan met hierdie woorde.’
1 Thessalonisense 4:13-18
I Thessalonisense 4:16 RIV “Want die Here self sal van die Hemel neerdaal en die leiding neem met 'n magtige militêre bevel om die heiliges op te wek en God se troepe tot aksie aan te spoor. En saam met daardie bevel (keleusma), juis op daardie tydstip, sal ook die geweldige stem (phone) van 'n aartsengel gehoor word,”
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: