Landbouweekliks - Seisoen 21 Episode 01 (Ben Raath - Tuli-beestelersgenootskap)
Автор: Vleissentraal
Загружено: 2023-04-26
Просмотров: 256
Op 4 Mei 2023 sal die Tuli-beestelersgenootskap hulle 1ste Nasionale veiling aanbied by die Lettie Fouché Skool te Bloemfontein.
Ben Raath die genootskap se voorsitter gesels met Landbouweekliks oor dié ras se geskiedenis en ook wat op die veiling aangebied gaan word.
Vleissentraal bied met trots die veiling aan en meer inligting kan hier gevind word: https://bit.ly/TuliNasionaleVeiling2023
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: