Hoërskool Waterkloof vier hul landbou-opedag
Автор: LandbouTV
Загружено: 2023-05-14
Просмотров: 404
Chris Denysschen, hoof van Hoërskool Waterkloof, deel sy opgewondenheid oor dié skool se landbou-opedag wat die integrasie van landbou in die onderwyssisteem ondersteun. Jaco du Preez, bemarkingsbestuurder van New Holland in Suid-Afrika, gesels oor hoe dié geleentheid 'n belowende toekoms vir landbou kan inhou.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: