Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Vergelyk en Rangskik Desimale Getalle

Автор: Mathematics with Marlien - In Afrikaans

Загружено: 2022-12-15

Просмотров: 1402

Описание:

Welkom by Mathematics With Marlien,
Hierdie video lei jou stap vir stap deur 'n aantal voorbeelde oor hoe om desimale getalle te vergelyk en hoe om desimale getalle te rangskik (of orden) in stygende en dalende volgorde.

Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om hierdie kosepte op 'n maklike en prettige manier te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou!

📚As jy wil oefen hoe om desimale getalle te vergelyk en te rangskik, klik op die skakel hieronder vir jou GRATIS werkkaart en memorandum:
🔗https://www.patreon.com/posts/vergely...

VERWANTE VIDEO'S:
✔️Inleiding tot Desimale Getalle: Hoe om desimale getalle te lees en skryf
   • Inleiding tot Desimale Getalle: Hoe om des...  

Dankie dat jy hierdie video gekyk het! As hierdie video jou gehelp het, moet asseblief nie vergeet om hierdie video te LIKE en om te SUBSCRIBE nie.

Volg my op Instagram:
💥Mathematics With Marlien
  / mathematicswithmarlien  

💥Marlien
  / marlien__cronje  

✉️ Email: [email protected]

Vergelyk en Rangskik Desimale Getalle

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Rond af Desimale Getalle: Na die naaste tiendes, honderdstes, duisendstes en heelgetal

Rond af Desimale Getalle: Na die naaste tiendes, honderdstes, duisendstes en heelgetal

Desimale Getalle deel deur Telgetalle

Desimale Getalle deel deur Telgetalle

Hoe om breuke te vergelyk en te rangskik

Hoe om breuke te vergelyk en te rangskik

Vermenigvuldiging van desimale getalle

Vermenigvuldiging van desimale getalle

Vergelyk breuke

Vergelyk breuke

Desimale: Maal en Deel

Desimale: Maal en Deel

Optel en Aftrek

Optel en Aftrek

Wiskunde met LitNet: Bewerkings met desimale breuke, graad 7

Wiskunde met LitNet: Bewerkings met desimale breuke, graad 7

Inleiding tot Desimale Getalle: Hoe om desimale getalle te lees en skryf | Die basiese beginsels

Inleiding tot Desimale Getalle: Hoe om desimale getalle te lees en skryf | Die basiese beginsels

Optel en Aftrek van Desimale Getalle

Optel en Aftrek van Desimale Getalle

Omskakeling: Breuke na desimale

Omskakeling: Breuke na desimale

Desimale Getalle deel deur Desimale Getalle

Desimale Getalle deel deur Desimale Getalle

Vermenigvuldig Telgetalle met Desimale Getalle

Vermenigvuldig Telgetalle met Desimale Getalle

Langdeling: 3-syfer getalle gedeel deur 1-syfer getalle

Langdeling: 3-syfer getalle gedeel deur 1-syfer getalle

Шум сразу исчез после этого упражнения. Слух улучшился как никогда не слышал

Шум сразу исчез после этого упражнения. Слух улучшился как никогда не слышал

Herlei Breuke na hul Eenvoudigste vorm

Herlei Breuke na hul Eenvoudigste vorm

Herlei gewone breuke na desimale breuke

Herlei gewone breuke na desimale breuke

Volgorde van Bewerkings met BODMAS

Volgorde van Bewerkings met BODMAS

Вы просыпаетесь в 3 часа ночи? Вашему телу нужна помощь! Почему об этом не говорят?

Вы просыпаетесь в 3 часа ночи? Вашему телу нужна помощь! Почему об этом не говорят?

Optel en Aftrek van Breuke met Dieselfde Noemers

Optel en Aftrek van Breuke met Dieselfde Noemers

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]