Vatvas Dansorkes - Dans met my Roos (Official Video)
Автор: Leo Musiek
Загружено: 2025-04-29
Просмотров: 55818
🔗 https://orcd.co/vatvas
"Die VatVas Dansorkes bestaan uit drie generasies van talentvolle musikante. Die musikale manne, Rudie Grobler (elektriese kitaar), Koos van Dyk (tromme), Martin Viljoen (baskitaar) en Johan Duvenhage (elektriese kitaar), is nou al langer as ses jaar op die Afrikaanse musiektoneel as Die VatVas Dansorkes en het al ’n hele paar musiekpryse laat inrol.
Hulle het al ’n Suid-Afrikaanse Musiektoekenning (SAMA) en ’n Aitsa-, Afri-Indie- en Ghoema-toekenning ontvang vir liedjies soos “Volstruis vastrap” en die album, Kitaar verlange."
“Boeremusiek is in ons bloed en dit is hoekom ek die liedjie geskryf het. Die terugvoer oor die liedjie is oorweldigend. Ons verskyn op ’n hele paar treffersparades en dit is eintlik net ’n lekker voorsmakie van wat nog kom.” Vatvas Dansorkes
P&C 2025 Leo Musiek
COPYRIGHT WARNING: It is illegal to directly re-upload this content to a 3rd party channel without prior consent. Private / 3rd party channels that do so will be reported for copyright infringement (which can result in a channels permanent removal from YouTube).
#vatvasdansorkes #afrikaans #afrikaansemusiek #afrikaansmusic #boeremusiek #instrumentalmusic #instrumental
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: