Hartklop Duet - Heidi (Amptelike Musiekvideo)
Автор: HeidiSA
Загружено: 2023-10-16
Просмотров: 35804
Amptelike Musiekvideo vir HARTKLOP DUET deur HEIDI
Liedjieskrywer en Vervaardiger: Emil Paul
Videograaf: Gerduan Kemp
Video Borg: Jakaranda Engravers
Volg HEIDI op Sosiale Media: Facebook: https://www.facebook.com/heidi.co.za?...
Instagram: https://instagram.com/heidi.co.za?igs...
TikTok: https://www.tiktok.com/@heidi.co.za?_...
Spesiale dank aan die volgende paar mense wat hierdie vir my moontlik gemaak het.
Emil Paul, miljoene dankies vir die pragtige lied wat jy vir my geskryf en vervaardig het, asook die fotos en al jou raad en hulp met Hartklop Duet.
Gerduan Kemp, jy het jouself oortref met hierdie musiekvideo, BAIE dankie.
Arno Grundling & Shan Read - die coolste Kitaarspelers, BAIE BAIE dankie dat julle my video so cool gemaak het. Vir beter kon ek nie vra nie.
Johan en Marlise Basson van Jakaranda Engravers, uit my hart uit dankie vir die Video Borg en dat julle dit vir my moontlik gemaak het om 'n video te kan hê vir Hartklop Duet.
Tannie Ita Viljoen, BAIE BAIE dankie vir al Tannie se hulp om HARTKLOP DUET daar buite te kry - ek waardeer Tannie se moeite verskriklik baie!
My Man, Vriende & Familie - dankie vir julle liefde en ondersteuning xxx
Alle eer aan GOD vir JOU wat nou hierdie musiekvideo kyk. Ek waardeer jou ondersteuning.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: