26 November 2025 | Vox Weervoorspelling
Автор: Vox Weather
Загружено: 2025-11-25
Просмотров: 5940
⛈️Weerstoestande kalmeer Woensdag effens met enkele buie, voor STORMWEER terug keer vanaf Donderdag tot die naweek.
🌬️🔥 Bergwinde verhit die Suid-Kaap, met HITTEGOLF-toestande wat voortduur in die Kaapse Wynlande. 🌡️
⚠️ GEEN IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SAWS ⚠️
🔥 BRANDGEVAAR-WAARSKUWINGS: 🔥
Uiterse hoë brandgevaarstoestande word verwag oor die sentrale dele van die Noord-Kaap, die noordelike deel van die Wes-Kaap en plekke oor die westelike deel van die Oos-Kaap.
🥵 ADVIES: 🥵
• ’n Hittgolf met volgehoue hoë temperature word verwag oor die Witzenberg-munisipaliteit.
#VoxWeather #hittegolf #Warm
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: