Hoërskool Hartswater Matriekafskeid 2016
Автор: Ryno Muller
Загружено: 2016-10-08
Просмотров: 1795
'n Kort kykie na die verloop van die 2016 matrieks se afskeidsgeleentheid. Daar is omtrent opgetof en uitgehang! Die graad 11's het hulle goed van hul taak gekwyt met die opmaak van die saal in die "LAS VEGAS" tema, en die aand was 'n reuse sukses. Volledige dubbel DVD eersdaags beskikbaar by die skool.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: