Van zama-zamas tot wettige mynwerkers
Автор: Netwerk24 Video
Загружено: 2018-07-14
Просмотров: 8446
Altesame 300 voormalige zama-zamas het mynpermitte van Mildred Oliphant, minister van arbeid, gekry om wettig na diamante te soek in die Kimberley-omgewing. Die projek heet die Kimberley Ekapa Mining Joint Venture Formation (KEM-JV). Tebogo Taku (43) was al ’n paar keer agter tralies – een keer vir vier jaar weens diefstal. Maar dié pa van twee van die Noord-Kaapse dorpie Warrenton, tussen Kimberley en Vryburg, sê hy was altyd eintlik ’n ongeslypte diamant.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: