Irene-Louise Van Wyk - Boertjie Voor My Deur (Official Music Video)
Автор: Irene-Louise Van Wyk
Загружено: 2025-11-21
Просмотров: 157161
Official Music Video for "Boertjie Voor My Deur" by Irene-Louise van Wyk. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/bvmd
Follow Irene-Louise van Wyk on Social Media:
Facebook - / irenelouise.vanwyk
Instagram - https://instagram.com/irene__louise?i...
TikTok – https://www.tiktok.com/@irene__louise...
Music Video: Gerduan Kemp Productions
Director/DOP: Gerduan Kemp
Key Grip/Production Assistant: Richardt Oliver
Grip: Abel Knobel
Editing: Gerduan Kemp, Richardt Oliver
Color Grade: Gerduan Kemp
Boertjie: Tiaan van der Merwe
Hier’s ek weer
Hier’s ek weer
Met ‘n boertjie voor my deur
Ek wil hom hê
Ek gaan hom kry
Ek het altyd gesê “nee dankie”
Nee vir ‘n boer, dit wil ek nie
‘n Khaki hemp en vellies doen’it nie vir my nie
Ek’s gemaak vir die stad
Maar weet jy wat?
Toe hy so vir my kyk
Vra vir my hand
Wou ek koring in sy lande plant
Toe hy praat van sy bakkie
Praat van sy plaas
Wou ek skielik weg van die stadsgeraas
Nou staan hy hier, nou moet ek bieg
My hart is besig om vir my te lieg
Ek glo dit nie
Maar nou's ek hier
Hier’s ek weer
Hier’s ek weer
Met ‘n boertjie voor my deur
Ek wil hom hê
Ek gaan hom kry
Hier’s ek weer
Hier’s ek weer
Met ‘n boertjie voor my deur
Ek wil hom hê
So, kom boer by my
La la la
La la la
Na na na na na na na
Ek wil hom hê
Gaan lekker trekker ry
La la la
La la la
Na na na na na na na
Ek wil hom hê
So, kom boer by my
Ek het altyd gesê “asseblief”
Vir ‘n man uit die stad, met sy das en tas
'n Stroper in die lande doen’it nie vir my nie
Ek’s gemaak vir die stad
Maar weet jy wat?
Toe hy so vir my kyk
Vra om te dans
Sê iets vir my kom en vat 'n kans
Hier voor sy bakkie hier op sy plaas
Wou ek skielik weg van die stadsgeraas
Nou staan hy hier, nou moet ek bieg
My hart is besig om vir my te lieg
Ek glo dit nie
Maar nou's ek hier
Hier’s ek weer
Hier’s ek weer
Met ‘n boertjie voor my deur
Ek wil hom hê
Ek gaan hom kry
Hier’s ek weer
Hier’s ek weer
Met ‘n boertjie voor my deur
Ek wil hom hê
So, kom boer by my
La la la
La la la
Na na na na na na na
Ek wil hom hê
Gaan lekker trekker ry
La la la
La la la
Na na na na na na na
Ek wil hom hê
So, kom boer by my
Het gesê ek soek'ie daai lewe nie
Maar nou is ek hier
Nou is ek hier
Het gesê ek soek'ie 'n boertjie nie
Maar nou is ek hier
Hier’s ek weer
Hier’s ek weer
Met ‘n boertjie voor my deur
Ek wil hom hê
Ek gaan hom kry
Hier’s ek weer
Hier’s ek weer
Met ‘n boertjie voor my deur
Ek wil hom hê
So, kom boer by my
La la la
La la la
Na na na na na na na
Ek wil hom hê
Gaan lekker trekker ry
La la la
La la la
Na na na na na na na
Ek wil hom hê
Boertjie, boer by my
Music video by Irene-Louise Van Wyk performing Boertjie Voor My Deur (Official Music Video).(C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/Music Profile management CC
#IreneLouiseVanWyk #BoertjieVoorMyDeur
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: