Daaglikse Oordenking - 6 Desember 2025
Автор: LewenSentrum
Загружено: 2025-12-05
Просмотров: 1
Lukas 2:33-34 (NLV)
Josef en Maria was verbaas oor wat van Jesus gesê is. Toe het Simeon hulle geseën en vir Maria gesê: “Hierdie Kind is bestem tot ’n val en opstanding van baie in Israel, en ’n teken wat weerspreek sal word. Hy sal ’n teken wees waaroor mense sal verskil.”
👇🏼Vir dankoffers gebruik die skakel hieronder👇🏼
👉🏼 https://lewensentrum.org.za/in-kerk/b...
Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
(standaard SMS tariewe geld)
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: