NG Vredenburg, Suid-Afrika
Автор: African Travel Crew
Загружено: 2022-10-20
Просмотров: 2136
Die dorp is in 1875 as boerdery- en kerksentrum gestig - die NG gemeente is in 1904 van Hopefield se gemeente geskei. Sedertdien het die dorp ontwikkel as 'n kommersiële, administratiewe en opvoedkundige sentrum van die gebied. Die naam kom van die vrede wat gesluit is nadat 'n dispuut oor waterregte op die dorp (toe genoem "Twisfontein") besleg is.
#ngkerk #Vredenburg #southafrica
Vir meer inligting:
0:00 NG Kerk Vredenburg https://www.ngvredenburg.com/
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: