Mallies en die Sakemanne: Burger Straat - Breyten Breytenbach
Автор: Stefan Botha
Загружено: 2017-06-02
Просмотров: 4357
Mallies en die Sakemanne: Burger Straat.
'n Song opgedra aan Breyten Breytenbach. Breyten het in sy kinderjare groot geword in Wellington, in Burger Straat, voor hy in sy latere jare tronkstraf opgelê is omdat hy geskryf het oor apartheid en aparatheid veroordeel het. Vandag is Breyten Breytenbach internasionaal bekend. Wat 'n voorreg om hom te kon ontmoet en hom voor die kamera te kon hê. Lirieke: Mallies le Roux. Musiekvideo: Stefan Botha Produksies. www.stefanbotha.co.za
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: