NAGMAAL 2025 AUG
Автор: Natasha du Plessis
Загружено: 2025-08-24
Просмотров: 87
Die Nagmaal is nie sommer net brood en wyn nie – dit is ’n heilige ontmoeting met Jesus Christus. In hierdie boodskap kyk ons na wat die Nagmaal beteken: die kruis, die liggaam van Christus, ons eenheid as kerk, en die uitnodiging om alles voor God neer te lê. Mag hierdie boodskap jou herinner dat die Nagmaal ’n sakrament is wat met eerbied en dankbaarheid gevier moet word.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: