Landbougemeenskap geskok oor moorde
Автор: eNCAeNUUS
Загружено: 2018-06-25
Просмотров: 2237
24 Junie 2018 - Dit was 'n donker naweek vir Suid-Afrika se landbougemeenskap. Drie plaasmoorde en vyf aanvalle is binne 24 uur aangemeld. Kallie Schoonraad en Peter Dawson is in Noordwes vermoor en 'n aarbeiboer van die Wes-Kaap, Jeffrey Zetler, op sy plaas buite Stellenbosch met 'n mes doodgesteek.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: