My God is so groot - Bybel liedjie vir kinders
Автор: BEE BEE DIE BY
Загружено: 2025-01-22
Просмотров: 1250
Bee- Bee die by is ’n splinternuwe karakter wat fokus op kinders tussen die ouderdom van twee en nege jaar.
Bee-Bee se musiek is nuut vars en opvoedkundig en help kleuters om die basiese dinge soos vorms, kleure ensovoorts beter te verstaan.
KONTAK ONS GERUS VIR JOU SKOOL SE INSTAPPIE BY 0614567673
OF STUUR 'N EPOS NA [email protected]
Koop die volle DvD met 10 opvoedkundige mp4 videos op https://www.bee-beedieby.co.za/winkel-2/
Dit is op 8gb usb memory stokkie formaat wat soos 'n bytjie lyk
Het jy geweet Bee-Bee die By is geskep deur die talentvolle sangeres, Jeanette Pretorius wat ook deel vorm van die groep Heuning.
Gaan volg gerus vir Jeanette en Heuning op hulle platforms.
Jeanette:
/ jeanettepretoriusartist
#beebeedieby #tippiedieolifant #Jeanette #heuningband
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: