Eagle View @ Beaumont - Dullstroom, Mpumalanga
Автор: Twee spore
Загружено: 2024-10-30
Просмотров: 900
Twee Spore gaan rus vir drie dae by Eagle View buite Dullstroom. Panoramise uitsigte, pragtige natuurskoon en is keurig en stylvol gemeubileer. Dit is geleê hoog op 'n koppie (7000 voel bo seevlak) en bereikbaar met 'n 4x4 voertuig of reel vooraf vir 'n privaat helikopter. Dit is op die plaas Beumont reg langs die Walkersons landgoed.
Eagle View: https://migrateportfolio.com/beumont-...
Dullstroom Info: https://www.mpumalanga.com/places-to-...
Volg ons ook op Facebook: / 885542397061265
Kamera: GoPro Hero 12
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: