Die SATANIESE KERK het my GESTUUR om hom DOOD te maak | EP.82 | Adele Vrey
Автор: Die Huntsman Show
Загружено: 2025-07-29
Просмотров: 3298
Ek gesels met Adele Vrey, en sy vertel haar storie, van hoe sy oppad is om Mark Bredenkamp dood te maak tot n merkwaardige ontmoeting met Jesus, alles in dieselfde aand!
Julle sou dalk van Adele gehoor het in my gesprek met Riaan Swiegelaar, of dalk gehoor het van die satanis wat vir Mark Bredenkamp en sy seun probeer vermoor het. Maar nou kan julle haar storie hoor en hoe God haar gered het uit dit uit!
Adele en Riaan bedien nou saam, en julle kan hulle hier vind: https://www.deliverance4me.org/
Julle kan ons ook hier volg:
Facebook - / huntsmanpremiumbrand
Instagram - / huntsmanpremiumbrand
TikTok - / teamhuntsman
Indien julle graag die Huntsman bediening wil ondersteun, kan julle dit so doen:
1. Donasies kan direk aan Adriaan gemaak word - AV Scheepers, ABSA Current, 4079905102, 632005, Ref: HMSupport
2. As jy klere items wil aankoop - kontak Adriaan asb: 072 712 2508
3. Laat asb n like, comment of subscribe
#suidafrika #afrikaans #southafrica
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: