Kwesbaarheid van die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf
Автор: Plaas TV / Farm TV
Загружено: 2025-12-02
Просмотров: 116
Dr Danie Jordaan van die Universiteit van Pretoria kuier weer vandag in die Plaas TV-ateljee, maar hierdie keer om oor die kwesbaarheid van die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf te gesels. Na afloop van hulle risiko-ontledingstudie, het hulle na die kwesbaarhede van die rooivleiswaardeketting gekyk en of hierdie kwesbaarhede ooreenstem met die probleme wat die verskeie rolspelers in die waardeketting ervaar terwyl hulle verskillende aktiwiteite aanpak. Deur hierdie kwesbaarhede te verstaan kan die waardeketting meer weerbaar gemaak word.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: