Aitsa! KYK SAAM Aitsa - S01E15 - 26 November 2025
Автор: Network Media Hub
Загружено: 2025-11-28
Просмотров: 3
Aitsa! KYK SAAM Aitsa - S01E15 - 26 November 2025. Klik https://q.my.na/PIWY en geniet. Aitsa! is die mense se ding, dis ’n lekker ding! Dié inisiatief vertel die stories van ons mense en hulle dorpe oor verskeie platforms, insluitend televisie en sosiale media. Het jy ‘n lekker "mense" storie om te vertel? Laat weet vir Aitsa! telefonies of per WhatsApp by 0812991211 (Namibie) of 0828325674 (Suid Afrika). Jy kan ook 'n epos na [email protected] stuur. Besoek ons webwerf https://aitsafrika.com vir lekker plaaslike gemeenskap stories sowel as nasionale en internasionale nuus brokies. #Aitsa
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: