LIED VAN DIE WEEK: Gesang 478 "Op vaste fondamente."
Автор: Pretoria-Oos Gemeente
Загружено: 2025-10-08
Просмотров: 325
Baie welkom by ons reeks: Lied van die week. 🎵
Episode: 48
In hierdie reeks deel ons elke week 'n kerklied wat inpas in die tyd van die kerklike jaar.
🙏 Ons hoop daarmee is dat jy die lied van die kerk beter sal leer ken en dit ook kan gebruik as deel van jou daaglikse tyd saam met God. ✝
👉 Geniet dit, "like" dit en "share" dit! 👍 📣😁
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: