Wiskunde Graad 6 Veelvoude
Автор: Aha Wiskunde
Загружено: 2025-11-20
Просмотров: 30
In hierdie video kyk ons hoe om veelvoude van enige getal te bepaal – van kleiner getalle tot selfs driesyfer-getalle.
In die video verduidelik ons:
Wat ’n veelvoud is
Hoe om veelvoude deur herhaaldelike optelling te kry
Hoe om tafels te gebruik vir veelvoude tot 12
Hoe om veelvoude vir groter getalle uit te werk
Hoe om te toets of ’n getal ’n veelvoud is met deling sonder ’n res
Vrae met antwoorde word ook gegee om self te oefen
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: