Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

15. Op. 17 en 18 Babilon se finale verwoesting.

Автор: Ds Hennie Prinsloo

Загружено: 2021-08-23

Просмотров: 1633

Описание:

Vanaf Openbaring 16 tot aan die einde van Openbaring 20 beskrywe Johannes vir ons stap vir stap die stelselmatige oorwinning van Jesus Christus die Lam van God oor die Antichris, die valse profeet, die Satan en hul goddelose koninkryk op aarde in die eindtyd. Op. 17:14: “... en die Lam sal hulle oorwin want Hy is die Here van die here en die Koning van die konings.”

 In Openbaring 16:19 word aangekondig hoe dat God in sy toorn die hoofstad van die Antichris regering, nl. Babilon, gaan oordeel.
 In Openbaring 17 word die val van die godsdienstige/religieuse sisteem van Babilon beskrywe.
 In Openbaring 18 word die val van ekonomiese/kommersiële Babilon beskrywe.
 In Openbaring 19 word die wederkoms van Jesus beskrywe en hoe Hy dan die Antichris, die valse profeet en hulle leërs sal vernietig met die slag van Armagéddon.
 In Openbaring 20 word beskrywe hoe dat die Satan gegryp en gebind sal word vir duisend jaar lank en dat Jesus vir ‘n duisend jaar op aarde sal kom regeer.

Volg ds Hennie gerus op Telegram. Daar is talle boodskappe asook ander reekse op Telegram beskikbaar. Laai die Telegram Toep (App) op u foon en/of rekenaar af en tik die volgende adres in: t.me/KykHyKom

15. Op. 17 en 18 Babilon se finale verwoesting.

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Brudna polityka w Biblii. Ekspert odsłania pomijane wątki

Brudna polityka w Biblii. Ekspert odsłania pomijane wątki

Czy Trump i Putin się dogadają i podzielą świat między siebie? Anna Maria Dyner i M. Lachowski.

Czy Trump i Putin się dogadają i podzielą świat między siebie? Anna Maria Dyner i M. Lachowski.

19. Op.  20:11-15 - Die Groot Wittroon Oordeel

19. Op. 20:11-15 - Die Groot Wittroon Oordeel

Inwazja na Grenlandię? Zemsta Trumpa za niedostanie Nobla? — Wojciech Szewko i Piotr Zychowicz

Inwazja na Grenlandię? Zemsta Trumpa za niedostanie Nobla? — Wojciech Szewko i Piotr Zychowicz

17. Op. 19:11-21 - Die Wederkoms van Christus

17. Op. 19:11-21 - Die Wederkoms van Christus

16. Op. 19:1-10 - Die bruilof van die Lam

16. Op. 19:1-10 - Die bruilof van die Lam

Rymanowski, bracia Rodzeń: Żywieniowa rewolucja

Rymanowski, bracia Rodzeń: Żywieniowa rewolucja

Prof. Góralczyk: rozbiór Ukrainy stanie się faktem | Onet Rano

Prof. Góralczyk: rozbiór Ukrainy stanie się faktem | Onet Rano

Успокаивающая музыка для нервов 🌿 лечебная музыка для сердца и сосудов, релакс, музыка для души #289

Успокаивающая музыка для нервов 🌿 лечебная музыка для сердца и сосудов, релакс, музыка для души #289

No. 18. Op. 20:1-10 - Die komende duisendjarige vrederyk.

No. 18. Op. 20:1-10 - Die komende duisendjarige vrederyk.

SKANDAL! Adam Borowski SKAZANY za krytykę GIERTYCHA! | Miłosz Kłeczek Zaprasza

SKANDAL! Adam Borowski SKAZANY za krytykę GIERTYCHA! | Miłosz Kłeczek Zaprasza

🛒 ВОЗ ДАВОСА: Украина в торгах за Гренландию. Цена Зе-НАСТУПЛЕНИЯ. Рубильник АЭС Украины - Арестович

🛒 ВОЗ ДАВОСА: Украина в торгах за Гренландию. Цена Зе-НАСТУПЛЕНИЯ. Рубильник АЭС Украины - Арестович

Tusk chciał wysłać polskich żołnierzy na Grenlandię? | W związku ze śledztwem

Tusk chciał wysłać polskich żołnierzy na Grenlandię? | W związku ze śledztwem

Doda o patologiach w schroniskach dla zwierząt. Skala procederu poraża

Doda o patologiach w schroniskach dla zwierząt. Skala procederu poraża

8. Op.  hfst. 10 - Die sterk engel met die geopende boekie.

8. Op. hfst. 10 - Die sterk engel met die geopende boekie.

🌹24/7 Ocean Dreams & Best Relaxing Instrumental Music for Sleeping - Stress Relief, Deep Sleep,Relax

🌹24/7 Ocean Dreams & Best Relaxing Instrumental Music for Sleeping - Stress Relief, Deep Sleep,Relax

9. Op.  hfst. 11 - Die tempel en die 2 getuies.

9. Op. hfst. 11 - Die tempel en die 2 getuies.

10.   Op. hfst. 12 - Die vervolging en ontvlugting van Israel in die groot verdrukking.

10. Op. hfst. 12 - Die vervolging en ontvlugting van Israel in die groot verdrukking.

Nie bierz magnezu zanim nie zobaczysz tego.

Nie bierz magnezu zanim nie zobaczysz tego.

Padlangs - Tema 1: Klim in die regte bus

Padlangs - Tema 1: Klim in die regte bus

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: infodtube@gmail.com